BUSHBUCKRIDGE
•Dit was die “Bafana” spannetjie wat gespeel het tydens die Mini World Cup in Bushbuckridge gereel deur die DA
•Raadslid Rodgers Sibulelo blaas sy vuvuzela tydens die Mini World Cup
NELSPRUIT
•Die eerste ronte wat ons span gestap het by die CANSA relay in Nelspruit
THABA CHWEU
•Die DA oorhandig water bottels aan die werkers by die rivier oewer wat die uitheemse bome uitkap in Thaba Chweu
MALALANE
•Aktiviste en Raadslede deel paas eiers uit by ‘n plaaslike kleuterskool in Malalane
•So ‘n paaseier kan darem lekker wees
BUSHBUCKRIDGE
•Die Mhluzi rivier in Bushbuckridge word skoon gemaak deur DA raadslede en aktiviste
LYDENBURG
•Ons maak die parkie in Kelly’s Ville skoon en maak die swaaie reg
GOVAN MBEKI
•Die DA waterpunt in Govan Mbeki by hul 3 in 1 Cosmos Maraton, het die trofee gewen vir die beste stalletjie.
CANSA RELAY
•Direkteur van Mpumalanga, Yolanda Duvenhage en Mpl Velly Manzini oorhandig die geld wat hul ingesamel het vir die CANSA relay met die verkoop van Tatoo’s
NELSPRUIT
•Wonder wie is die slimste op hierdie foto?















